R11.50

Resource Description

‘n Prettige speletjie om aan luistervaardighede en ouditiewe geheue te werk.

Instruksies:

1. Knip die dierekaartjies uit en plaas hulle voor u kind.
2. Vra u kind om mooi te luister na die dieregeluide wat u gaan maak en om die diere in die regte volgorde, soos wat hy die geluide gehoor het te pak.
3. Begin by 1 blokkie en 1 geluid. Beweeg na 2 en 3 en later selfs 4 tot 5 blokkies soos wat die speletjie vir u kind makliker word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.