R34.50

Resource Description

Vir kinders vanaf vier jaar tot graad vier. Ses boekmerke met plaasdiere woordeskat. Elke boekmerk gaan oor ‘n ander dier: beeste, skape, varke, hoenders, perde en bokke. Woordeskat sluit in liggaamsdele, aksies, blyplek, geluid, kos, manlik en vroulik, baba en produkte/nut in.

Die kaartjies kan al om die rand uitgeknip en dubbel gevou word op die stippellyn. Dit kan dan soos ‘n boekmerk gelamineer word. Dit kan ook gevou en dan afsonderlik uitgeknip word.

©Tana Kruger, Spraakterapeut, 2020 Prente met toestemming gekry by www.countryclipart.com.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.