R17.25

Resource Description

Die voorlegging neem die klas saam deur die ontwikkeling van opsomvaardighede. Dit gebruik die CAPS-formaat en som 7 feite op.

Ook beskikbaar as Google Slides.

Dit gee leerders ‘n volledige eksplisiete oorsig oor die reëls. Daar is baie oefeninge om al die reëls en beginsels te toets. Dit is geskik vir jonger sowel as ouer leerders en kan tematies in menigste lesse en lesreekse inpas.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.