Opstelfeite (Verwysingsblaaie)

Kleurvolle verwysingblaaie vir graad 10-12

R10.00

Vyf verwysingsblaaie. Die kenmerke van verskillende opstelle, alles bymekaar.
Een feiteblad elk vir verhalende, beskrywende, argumenterende, bespiegelende en beredeneerde opstel.
Perfek as vinnige verwysing vir graad 10-12.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Gladdebek

Taalonnie, tutor, taalpraktisyn, onderwysliefhebber, mamma van twee –
Language teacher, tutor, language practitioner, education lover, mom of two

View Store