R11.50

Resource Description

Deel van die CAPS kurrikulum is om prentekaarte te orden van minste na meeste. Daar is 8 stelle prentekaarte met 5 kaartjies per stel.Knip die kaartjies los van mekaar en lamineer. Die kaartjies kan ook gebruik word om begrippe soos baie, min, minder as, meer as, minste, meeste en ewe veel vas te lê. Elke leerder het sy eie stel kaartjies wat dit ideaal vir groepwerk maak. Kinders oefen op ‘n speelse manier om te skat en hoeveelhede te orden. Dit kan ook met sukses gebruik word vir assessering en intervensie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

Excellent

Leandri Mienie - September 16, 2022