Product Description

PowerPoint aanbieding, spesifiek vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. 
Kan in samewerking met klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)
Sluit die volgende in:
PowerPoint aanbieding: Hoekom is spasies tussen woorde belangrik?

Riglyne vir lesaanbieding.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this product yet.

Leerders in die grondslagfase wat sukkel met spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. 
Kan in samewerking met klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)
Sluit die volgende in:
PowerPoint aanbieding (met animasies) : Hoekom is spasies tussen woorde belangrik?

Riglyne vir lesaanbieding.

R50.00