R69.00

Resource Description

Waar hoor jy die klank?
• Knip elke kaartjie uit en lamineer (opsioneel) vir toekomstige gebruik.
• Julle gaan drie knope of sticky’s (Pick ‘n Pay) benodig om hierdie aktiwiteit te voltooi.
• Gebruik een kaartjie op ‘n slag en sê elke keer die woord. Vra dan u kind waar die verskillende klanke is. U kind sit dan ‘n knoop of sticky in die korrekte blokkie onder die prentjie.
• Bv: ‘kat’ – waar hoor jy die ‘k-klank’ (kind sit knoop in eerste blokkie), waar hoor jy die ‘t-klank’ (kind sit knoop in laaste blokkie), waar hoor jy die ‘a-klank’ (kind sit knoop in middelste blokkie).
• Vra nou u kind hoeveel klanke daar in die spesifieke woord is. Bv. daar is drie klanke in ‘kat’.
• Vra u kind om die woord uit te klank. Bv. ‘k-a-t’.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.