Tuisprogram vir Ouditiewe diskriminasie (ogv distinktiewe eienskappe)
Reg om te gebruik
Drukker-vriendelik

R23.00

Resource Description

Die program spring weg met verskille in woorde ten opsigte van lettergrepe. Daarna volg verskille ten opsigte van mediale vokale. Die grootste deel van die program word gewy aan distinktiewe eienskappe met betrekking tot wyse van artikulasie (bv frikatief teenoor stop), die plek van artikulasie (bv bilabiaal teenoor alveolêr) en stemgewing. Die laaste stappe bevat al die voorafgenoemde woorde in kort frases en sinne. Hierdie verloop van opleiding is gebaseer op die Auditory Discrimination Hierarchy soos beskryf deur Dave Sindrey, , M.Cl.Sc., LSLS Cert. AVT.

Ingesluit

9 tuisprogramme gegradeer volgens lettergrepe, woorde, frases en sinne.

Gebruik dit vir:
tuisprogramme
oefening in terapie-sessies saam met ‘n generiese bordspeletjie

Geniet dit!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.