R74.75

Resource Description

’n Volledige ouditiewe persepsie tuisprogram om ouditiewe analise en sintese aan te spreek. Elke bladsy van die program het ’n prettige plaastema aktiwiteit om leerders gemotiveerd te hou.

Die program bestaan uit 13 oefeninge en 15 bladsye.

Die volgende word aangespreek in die program:
– Analise en sintese van samestellings;
– Analise en sintese van meerlettergrepige woorde;
– Identifisering en weglating van begin- of eindklanke;
– Begin- of eindklank byvoeging by woorde;
– Sintese van drie-klank kombinasies.
– Identifisering en weglating van konsonant kombinasies in die begin of eind posisie van woorde;
– Identifisering van woorde in sinne.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.