R23.00

Resource Description

Sorteer die paaseiers in die regte mandjies.

Kies ‘n paaseier; sê wat op die paaseier is; tel hoeveel in die paaseier is en plak die eier op die regte mandjie.

Leer die volgende woorde:
1. meermin; hasie; koppie; appel
2. honde; rokke; boeke; katte
3. sterre; stoele; blare; potlode

1. koraal; uil; jakkals; muis
2. voëls; seuns; dogters; borrels
3. leeus; konings; koekies; hoenders

Geniet die aktiwiteit!

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.