Paper Video – Graad 10 Wiskunde Eksamenboekie (met skakels na video-oplossings)

R0.00

Die Paper Video Eksamen Boek vir Graad 10 Wiskunde is diè beste manier om vir jou eksamens voor te berei!

Elke vraag is gekoppel aan ‘n unieke video oplossing, aangebied deur ‘n onderwyser met ondervinding, wat jou stap vir stap wys hoe om die vraag te beantwoord.
Indien jy dus met enige van die 78 eksamen vrae sukkel, is jy net ‘n vinnige skandering ver om die hulp te kry wat jy nodig het. Hetsy op jou foon, tablet of rekenaar.
Dit is dus toegang tot jou eie onderwyser. Enige plek. Enige tyd.

Die beste van als, hierdie hulpbron is absoluut gratis (en sal altyd wees)!
Al wat jy moet doen is om jou Eksamen Boek af te laai en ‘n profiel op ons webstuiste (www.papervideo.co.za) of ons app te skep (beskikbaar vir Android, Apple, Windows en MacBooks).

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.