R40.25

Resource Description

Al die tafels se powerpoints vanaf 3 maal en deel tot by 12 maal en deel.
Daar is ‘n gemengde powerpoint ook met al die tafels op. (123 slides!!!)

‘n Heerlike oefening aan die begin van die klas of as jy gou die klas moet verlaat.
FANTASTIESE vaslegging van tafels!

UITGESLUIT is die 5, 10, 11 maal en deel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.