Jou klas sal dit geniet om hul eie pizzas te skep en terselfdertyd te leer oor breuke.

Hulle kies self watter bestanddele hulle op hul pizza wil sit en teken dit dan direk op die pizza werkvel.
Of hulle kan die bestanddele uit gekleurde papier knip en op die pizza plak.
Daarna voltooi hul die werkkaarte en skryf die breuk vir elke bestanddeel.

Daar is 2 verskillende werkkaarte en jy kan kies tussen ‘n invul formaat of net lyne indien jy verkies om jou eie bewoording te doen.

Ingesluit is pizza opsies vir derdes, kwarte en vyfdes.

Sien voorskou bo vir voorbeelde.

( 9 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lumko Teaching Resources

I am a Foundation Phase Teacher and have taught Grade 1 and 2. I love teaching and I’m always looking for ways to make learning fun for my kids.
I hope to add more resources to my shop as I make them for my own classroom.

View Store