Hierdie positiewe briefies is ideaal om leerders aan te moedig en te motiveer en ‘n positiewe atmosfeer in die klaskamer te skep.
Dit kan gebruik word vir enige geleentheid bv. uitstekende gedrag of goeie werk en het genoeg plek vir ‘n persoonlike boodskap.

6 verskillende briefies is ingesluit plus ‘n handige rekord bladsy sodat jy kan tred hou met wie het ‘n briefie gekry en waarvoor.

Ander idees vir gebruik:
– Sit een in jou eie kind se kosblik om sy dag op te vrolik.
– Skryf ‘n nota vir ‘n kollega om dankie te sê vir haar ondersteuning.
– Jy kan selfs dat leerders vir mekaar ‘n positiewe briefie skryf – dit bou terselfdertyd die klasgemeenskap en kry daardie teësinnige skrywers aan die skryf.

Sien voorskou bo vir voorbeelde.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Lumko Teaching Resources

I am a Foundation Phase Teacher and have taught Grade 1 and 2. I love teaching and I'm always looking for ways to make learning fun for my kids. I hope to add more resources to my shop as I make them for my own classroom.

View Store