R23.00

Resource Description

Vorm plakkate in vir graad R-2.

Pragtige stel plakkate wat gedruk kan word in A5 of A4 met die volgende vorms insluit:

2D Vorms:
sirkel, hart, vierkant, driekhoek, reghoek, ovaal, halfsirkel, ster, halfmaan, vyfhoek, diamant

3D Vorms:
silinder, keel, piramide, sfeer, kubus

Versier met prentjies van jou klas tema. Plak die kaarte teen jou muur.

*Alle ontwerpe ontskep in druk reg kleur kodes en beskibaar in .pdf
*Hou ons bladsy gereeld dop vir blits verkope!
*Los graag jou terugvoering.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.