Prinses Pret-pak bevat 8 aktiwiteite vir graad 4 (Die Ridder Pret-Pak bevat dieselfde aktiwiteite net met ‘n Ridder tema). Dit bevat optel en aftrek, maalsomme, ‘n grafiek, breuke, patroon ontwikkeling, posisie in ‘n rooster, omtrek en oppervlak aktiwiteite.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store