View cart “Voltooi ‘n raaisel deur sommetjies te doen. MEMO by.” has been added to your cart.

‘n HEERLIKE aktiwiteit om ‘n les mee af te skop. Dit werk soos “Word Search”, behalwe ons gebruik tafels!! Die leerders geniet dit vreeslik. Ingesluit is ‘n MEMO ook.

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store