‘n HEERLIKE aktiwiteit om ‘n les mee af te skop. Dit werk soos “Word Search”, behalwe ons gebruik tafels!! Die leerders geniet dit vreeslik. Ingesluit is ‘n MEMO ook.

( 6 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store