R46.00

Resource Description

Inoefening van die R-Klank (14 bladsye met prente)
Ideaal vir gebruik deur spraakterapeute en ouers. As ’n kind die r-klank korrek kan vorm, maar nie korrek
gebruik in verskillende woorde nie, kan die prente gebruik word om die klank in
te oefen in die verskillende woordposisies.
R aan die begin van woorde
R in die middel van woorde
R aan die einde van woorde
R aan die begin en einde van woorde
R in klankkombinasies
Kan ook deur graad R en 1 onderwysers gebruik word as die r-klank aangeleer word.
Indien die oorspronklike stel aangekoop is, kan die terapeut hierdie stel kopiëer vir gebruik in terapie en as tuisprogram vir ouers. Elke terapeut of praktyk moet egter hul eie stel aankoop. Ouers kan slegs die kopie vir hul eie kinders gebruik en onderwysers kan dit slegs vir hul eie klas gebruik. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.