R9.20

Resource Description

Reëndag Speletjies bevat 5 speletjies om die jongspan mee besig te hou op reëndae. Oefen so ook sommer bietjie optel, aftrek en datahantering. Speletjies in die pret-pak is ‘n diagonale speletjie en langste optel en aftrek vir 2 spelers en geheime-kode ontsyfering en dinosorous grafiek vir alleen speel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.