Afrikaanse Rekeningkundige vergelyking ( E = B + L)

R8.00

Hierdie plakkaat het ek as A3 laat druk by professionele drukkers en die Engelse weergawe ook agteraan vas geplak en dit toe laat lamineer. Whitebord penne skryf heerlik hierop en kan afgevee word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 2 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

plattelandsejuffie

Ek gee vanaf Januarie 2016 skool en het my onderwysgraad by CPUT Wellington behaal.

Ek is mal daaroor om mooi goed te design vir my klaskamer. Plakkate is my lewe… Of ek dit nou self maak en of ek my leerders aan die werk steek om die definisies op plakkate te maak, enige vorm van plakkaat is vir my bitter mooi. Asook interessante aktiwiteite en notas vir die leerders. Ek is mal daaroor om iets so visueel as moontlik vir leerders oor te dra, maar nie noodwendig me ‘n PowerPoint nie.

As enige iemand enige vrae het is jul welkom om my te e-pos by: plattelandsejuffie@gmail.com

View Store