Die Robot Pret-pak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad 2. Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen soos optel en aftrek binne 50, logiese denke, patrone, simmetrie, rooster plot, posisie, ‘n woordsoek, inkleurprent en doolhof.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.