Die Robot Pret-pak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad R. Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede te ontwikkel soos tel, getal erkenning, patrone, na-trek, logiese denke, doolhof en inkleurprent .

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store