Die Robot Pret­pak Graad 5 bevat 9 aktiwiteite (met antwoordstel). Dit bevat basiese berekeninge, breuke, koördinate, wins en verlies, volume, oppervlak, omtrek en ‘n
logika probleem.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store