R46.00

Resource Description

Lekker aktiwiteite om die ruimte te behandel op grondslagfase. Dit begin met muurkaarte en ‘n voorstelling van ons sonnestelsel. Laasgenoemde kan gebruik word as ‘n muurkaart, klei matjie, om lyne te trek of te knip. Dan leer ons ‘n rympie oor die ruimte en letters r, n en m. Hierdie sluit ook ‘n bord speletjie in. Hierna trek ons lyne en knip sonstrale, doen wiskunde met verskeie tel aktiwiteite, patrone, legkaarte en meer. Dan is daar ook ‘n kuns projek en ‘n lekker bak en brou aktiwiteit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.