Hierdie vertoonpakket bevat verskeie plakkate oor die sonnestelsel, woordkaarte, ‘n vertoonbanier, planete en vertoonrande en meer.

R0.00

Hierdie vertoonpakket bevat verskeie plakkate oor die sonnestelsel, woordkaarte, ‘n vertoonbanier, planete en vertoonrande, sodat jy jou klaskamer daarmee kan ophelder en jou leerders se aandag trek. Ons hulpbronne is kleurvol en ons weet sommer dat hulle ‘n groot trekkingspunt vir jou leerders gaan wees.

( 61 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.