R17.25

Resource Description

Hierdie PowerPoint het ek die jaar baie grafies en mooi gemaak juis vir my liewe leerders wat in die verlede nie altyd lekker die grootboekrekeninge kon snap nie. Die jaar was dit MAKLIK. Binne twee lesse toe vra hulle of ons eerder iets anders kan doen. Grafika help darem maar baie!

Dit is ‘n Microsoft PowerPoint file wat ek aanheg, maar ek het interssante font-tipes gebruik wat ek afgelaai het, wat dalk kan veroorsaak indien u dit aflaai, dat dit snaak gaan lyk, daarom heg ek die JPEG formate ook aan van die slides.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.