R34.50

Resource Description

PowerPoint-aanbieding (ten volle veranderbaar) oor Simmetrie.  38 plus kleurvolle, skyfies (animasies).  Alles wat ‘n graad 5-leerder van Simmetrie, Lynsimmetrie, Draaiingsimmetrie en Orde van draaiingsimmetrie moet weet.  Hierdie is ‘n ideale les om die feite en woordeskat aan leerders bekend te stel.  Interaktiewe les.  Leerders se deelname word vereis.  Hierdie les kan ook as vaslegging gebruik word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.