FREE

Resource Description

Bybelles van 43 skyfies. Uitbeelding van die lewe van Simson, sy krag en sy gehoorsaamheid aan God. Hoe hy deur Delila verlei is en in die mag van die Fillistyne oorgegee is, maar deur God bygestaan is in sy nood.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.