R23.00

Resource Description

Hierdie bron bestaan uit twee A3 grootte muurkaarte wat vir jou verduidelik wat ‘n sinoniem is asook ‘n hele klomp voorbeelde van verskillende voorbeelde. Die ontwerp is kleurvol en geskik vir die klaskamer met beperkte ruimete.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.