Hierdie Afrikaanse produk teiken sinskonstruksie. Hier word van die leerder verwag om ‘n sin (hedetydsvorm) na die verledetydsvorm te verander. Sinskonstruksie is belangrik sodat die leerder hom/haarself meer effektief kan uitdruk. Spraakverstaanbaarheid word geaffekteer deur sinskonstruksie.

Baie pret vir die hele gesin.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.