Mondvol Afrikaans besef die waarde en harde werk wat ons onnies insit en maak hierdie geskenkomhulsels spesiaal vir “AWESOME” onnies. Druk hierdie omhulsel uit en draai dit om ‘n blok sjokolade as ‘n geskenk vir ‘n onnie (of enige iemand anders).

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

Sjokolade omhulsel > Sosiale Wetenskappe

R10.00