Mondvol Afrikaans besef die waarde en harde werk wat ons onnies insit en maak hierdie geskenkomhulsels spesiaal vir “AWESOME” onnies. Druk hierdie omhulsel uit en draai dit om ‘n blok sjokolade as ‘n geskenk vir ‘n onnie (of enige iemand anders).
Sjokolade Omhulsel
Sjokolade omhulsel > Kuns
R10.00
Mondvol Afrikaans
Let wel: Hierdie is slegs ‘n lisensie om die digitale produk een keer af te laai en uit te druk vir jou gebruik (persoonlik of in jou klaskamer). Moet asseblief nie die digitale aflaaisel deel met ander nie.