R230.00

Resource Description

Self Assessering Skoolgereedheidstoets en Antwoordstel PDF

Hierdie Skoolgereedheidstoets is ontwerp vir onderwysers en mammas om hul kinders te assesseer.

Hierdie toets kan aan die einde van Graad R of die begin van Graad 1 (Basislyn Assessering) gebruik word.

Die toets bestaan uit 60bl
280 punte evaluering
Asook die 55bl Antwoordstel

Die dokument bestaan uit 115bl

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.