Skoolreëls vir die jonger kinders – maak ‘n unieke klas plakkaat asook leeskaarte

R35.00

Juffrou kan hierdie werkkaarte gebruik om saam met die kinders ‘n unieke Skoolreëls plakkaat vir die klaskamer te maak. Daar is ook leeskaarte ingesluit. Die prente en sinne kan ook gelamineer word en dan geknip word om ‘n pas bymekaar speletjie te speel en die sinne te lees. Die bladsye kan as apparte leeskaarte gebruik word indien juffrou dit verkies. Die prente sowel as opskrifte kan op verskeie maniere benut word. Daar is ook ‘n prettige gratis video op YOUTUBE om hierdie werkkaarte aan te vul. Dit loop hand aan hand.

Klaskamer reëls video op YOUTUBE wat julle gratis kan aflaai (gebruik YOUTUBE downloader vir u gerief)

Al die fotos in die video het ek self geneem. Julle is meer as welkom om te gaan loer op my PEXELS fotografie blad om meer fotos te kry om gratis af te laai en te gebruik vir enige kreatiewe projek of tema les.

Skakel na my PEXELS fotografie blad:
https://www.pexels.com/u/magda-ehlers-102775/

Gaan snuffel gerus rond in my TEACHA winkel vir nog werkkaarte in AFRIKAANS en ENGELS:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store