Sale!

Volg die beskrywing van elke letter (elk op sy eie A4-vel) se skryfwyse en trek dan die skrifvelle na.

Die beskrywings sluit die verskillende skryfwyses van G, k en y in. Gebruik dit as werksvelle of lamineer as muurprente.

( 82 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store