Resource Description

Volg die beskrywing van elke letter (elk op sy eie A4-vel) se skryfwyse en trek dan die skrifvelle na. Die werksvelle bied groot letters om na trek – om sinne te voltooi.

Die beskrywings sluit die verskillende skryfwyses van G, k en y in. Gebruik dit as werksvelle of lamineer as muurprente. Die gelamineerde velle kan natuurlik ook met witbordveselpenne na getrek word.

R24.96

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.