R57.50

Resource Description

Voel jy ook dat jou leerders meer geleentheid moet kry om te skryf? Ongelukkig is daar net nie tyd om gereeld nuwe skryf opdragte uit te deel en weer in te neem nie. Hierdie skryf joernaal maak gebruik van Google Slides sodat jy die opdragte aan die begin van die jaar kan uitdeel en weer lees wanneer jy ookal ‘n tydjie het.
Dit sluit 40 verskillende onderwerpe/idees vir skryfstukke van 300-500 woorde.

Die onderwerpe sluit in:
Kreatiewe skryfwerk
Beskrywende skryfwerk
Beredeneerde skryfwerk
Gedigte

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.