Hierdie rymwoorde flitskaarte is ideaal vir lettervorming en vir die herkenning van rymwoorde.

R0.00

Die doel van hierdie rymwoorde flitskaarte is dat leerders bo-op die woord skryf om nie net lettervorming te oefen nie, maar ook om bekend te raak met die woorde wat bymekaar pas en rym. Om dit langer te laat hou, lamineer dit gerus en laat leerders witbordpenne gebruik om daarop te skryf. Gaan kyk gerus op ons webtuiste vir nog meer rymwoorde hulpbronne!

( 64 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.