Gegradeerde terapeutiese program, vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met skryf in lyne en die oriëntering van klanke tussen lyne wanneer hulle skryf.Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)Sluit in:Drukbare werkkaarte en semi-konkrete aktiwiteite vir vaslegging. Kan as ‘n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.
Skryf van klanke tussen lyne (Werksvelle)




Vir leerders in die grondslagfase wat sukkel met skryf in lyne en die oriëntering van klanke tussen lyne wanneer hulle skryf.Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)Sluit in:Drukbare werkkaarte en semi-konkrete aktiwiteite vir vaslegging. Kan as ‘n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.
R80.00
WriteAbility
Dedre van Wyngaard Occupational Therapist
dedre@accuity.co.za