Hierdie is ‘n PowerPoint les.

Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak en aanbied in  “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.

R23.00

Resource Description

Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les van 21 skyfies. Leerders word geleer wat skryftekens is, die kappie, die deelteken, die koppelteken, die afkappingsteken en wat is ‘n hoofletter. 2 aktiwiteite ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.