Leerders moet probleemoplossingstegnieke gebruik om elke leidraad op te los om nader aan die kode te kom wat die slot vir die koelhouer sal oopsluit!

R0.00

Hierdie fantastiese Ontsnap speletjie is ‘n heerlike speletjie vir leerders om individueel of in klein groepies te speel. Leerders moet probleemoplossingstegnieke gebruik om elke leidraad op te los om nader aan die kode te kom wat die slot vir die koelhouer sal oopsluit! Dit is ‘n heerlike interaktiewe speletjie wat hulle opnuut opgewonde oor Wiskunde sal maak!

( 60 ratings ) View All Ratings

Fun and interactive ::

January 9, 2020 Roxy_80

I'd use this for small groups on the mat. learners would thoroughly enjoy it. Thankyou