Somme(r) Pret 1 is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!!
Gryp ‘n potlood, inkleurkryte en ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel­ speel! 30 wiskunde aktiwiteitsbladsye met antwoordstel. Geskik vir graad 1 en 2. Ook beskikbaar in Engels as Number Ad(d)venture 1.

( 2 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store