R28.75

Resource Description

Dis daardie tyd van die kwartaal….assessering moet begin. Daar was glad nie tyd om ń toets op te stel nie. Moenie bekommerd wees nie. Die toets tel 25 punte en het Aardrykskunde sowel as Geskiedenis vrae. Daar is ook n uitgewerkte memo beskikbaar. Kan self gebruik word vir voorbereiding vir toetse

Resource Reviews

Store reviews: ( 26 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.