Sale!

Hierdie flitskaarte wys waar ‘n mens die letters begin vorm en kan ook vir natrekwerk gebruik word.

R25.00 R19.00

Windrigtings, seisoene, lidwoorde, voornaamwoorde, sigwoorde, teenoorgesteldes, tydwoorde…

Gebruik die woorde teen die aansteekbord, op jou woordmuur, tydens natrekwerk of bloot as flitskaarte.

( 82 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store