Product Description

Hierdie hulpmiddels beoog om juffrou en mamma toe te rus met talle idees hoe om afrikaanse klanke beter en gouer korrek uit te spreek.

Dit stel ‘n verskeidenheid oefeninge bekend spesifiek gefokus op uitspraak van sekere klanke. Sluit in die s- en r-klank. Daar is 18 bladsye aktiwiteite ingesluit. Die spraak organe word ook in plakkaat vorm voorgestel.

Videos wat direk verband hou met hierdie werkkaarte:

DEEL 1:

DEEL 2

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R39.00