Resource Description

Daar is seker niks lekkerder vir jong leerlinge om na ‘n storie te luister nie.

Met Power Point is hierdie storie vol interaksie tussen die figuurtjies en elkeen het sy eie stem met agtergrond klank.

Onthou om klank aan te skakel en beweeg na die volgende skyfie nadat die blou pyltjie verskyn het.

R40.25

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.