Die kort stories is geskik vir die lesertjie wat vinnig moed verloor met ‘n lang boek, of nog stadig lees. Die storie is een bladsy lank en ideaal om te gebruik in die klas of by die huis.

Kort stories
Tema: Plaas

1. Boer skiet ‘n vlakvark
2. Boer plant mielies
3. Boer oes die mielies
4. Boer en die jakkals
5. Boer maak drade reg
6. Boer gaan haal eiers

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Pouse!

MariƩ Ferreira

View Store