R34.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Groot Trek I, Die – Die belang van
– Voortrekkers, Die
Groot Trek II, Die – Oorsake en verloop
– Bloedrivier, Die Slag van
– Boomplaats, Die slag van
– Erasmus, Daniël Jacobus (1830-1913)
– Grensboerdery
– Groot Trek, Roetes van die
– Kommissietrekke
– Kruger, Casper Jan Hendrik (1801-1852)
– Lobengula (1828-1894)
– MaNtatisi (1780-1826)
– Maritz, Gerhardus Marthinus [Gert] (1797-1838)
– Mzilikazi (Moselekatse, Silkaats) [1800-1868]
– Oorlog en die Voortrekkers
– Potgieter, Andries Hendrik (1792-1852)
– Pretorius, Andries Wilhelmus Jacobus (1798-1853)
– Retief, Pieter [Piet] (1780-1838)
– Sekwati (1780-1863)
– Sikonyela (Sekonjela) [1804-1856]
– Trichardt, Louis (1783-1838)
– Uys, Dirk Cornelis [Dirkie] (1823-1838)
– Uys, Petrus Lafras [Piet] (1827-1879)
– Van Rensburg, Johannes Jacobus Janse (1779-1836)
– Viljoen, Johannes Willem [Jan] (1812-1893)
– Voortrekkerlewe
– Voortrekker-regering

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.