R34.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Slawerny aan die Kaap I – Nederland se “Goue Eeu”

Slawerny aan die Kaap II – Kolonisasie en hersiening

Slawerny aan die Kaap III – ‘n Nuwe tydperk

Slawerny aan die Kaap IV – Die VOC in die Ooste

Slawerny aan die Kaap V – Die Kaap die Goeie Hoop

Slawerny aan die Kaap VI – Vermenging

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.